|
Die idee van die looiery het begin as gevolg van die jagbedryf op ons plaas. Ons is in 'n area met 'n groot konsentrasie van springbokke. Ons ideaal is om die rou wild- en skaapprodukte so ver as moontlik te verwerk. Ons streef daarna om klein te bly en goeie diens en 'n kwaliteit produk te lewer.
|